VLVK-kombuisgodinne

 

VLVK-kombuisgodinne

Posted by VLV in Announcements, Gebeurlikhede 17 Jun 2013

Die doel van die VLVK-kombuisgodinnekompetisie was om die huiswerkers te bemagtig. Die Huishulp en haar Mevrou (VLV-lid) het as ‘n span saamgewerk en deelgeneem. Die Mevrou was in ‘n raadgewende hoedanigheid en die Huishulp moes alles self doen.

Tema van die teetafel wat gedek moes word was  ‘n Reënboog Spogtee, VLVK word 85! Die Huishulp moes ‘n spog teetafel dek vir 6 persone saam met soet en sout eetgoedjies daarby en ‘n verjaarsdagkoek vir VLVK se 85ste verjaarsdag. Net die versiering/versiersel van die verjaarsdagkoek is beoordeel.

 

Die prysuitdeling van die VLVK-kombuisgodinne gaan op 14 November 2013 in Jubileumhuis, Stellenbosch – VLVK se Hoofkantoor plaasvind.

BORG: SCOT borg 2 volstruisleerhandsakke vir die VLVK-kombuisgodinne.

 

Eerste: Marianna de Villiers en Eleanor Darvall van VLV Strand, Sirkel Kaapstad.

Tweede: Isabella Wilken en Deliwe Davids van VLV Hofmeyr, Sirkel Cradock.

Derde:  Ilse Symington en Betta Joseph van VLV Calvinia, Sirkel Namakwaland.

            Lydia Liebenberg en Katriena Jantjies van VLV Porterville, Sirkel Weskus.

Die wenspan: Marianna de Villiers en Eleanor Darvall van VLV Strand, Sirkel Kaapstad.

Tweede: Isabella Wilken en Deliwe Davids van VLV Hofmeyr, Sirkel Cradock.

Derde:  Ilse Symington en Betta Joseph van VLV Calvinia, Sirkel Namakwaland.

Derde: Lydia Liebenberg en Katriena Jantjies van VLV Porterville, Sirkel Weskus.

Post a comment

nine − four =