VLV Webwerf

 

VLV Webwerf

Posted by VLV in Announcements, From the Office 21 Oct 2018

Beriggewer:  Marlene Erasmus

Datum: 20 Oktober 2018

 

Uiteindelik is ons na meer as 3 maande se afwesigheid weer terug op die lug.

 

Daar is baie berigte wat ek oor hierdie tyd ontvang het en ek sal hulle nou stelselmatig begin plaas. Julle moet asseblief net geduldig wees. Alle verslae, notules en toesprake tydens Kongres sal ook geplaas word.

 

Die Downloads is nog steeds agterstevoor en begin met die oudstes. Tik net 2018 in die soekblokkie en al die nuwes sal verskyn.

 

Post a comment

five × four =