VLV skitter jaarlikse landbouskou

 

VLV skitter jaarlikse landbouskou

Posted by VLV in Aurora Tak 16 Sep 2014

Sirkel:  Weskus

Tak:  Aurora

Portefeulje:  Kunste en Handvlyt, Leefstyl

Beriggewer:  Elcia de Foglio

Datum:  16 September 2014

 

 

Die dames van die VLV Aurora het op die Jaarlikse Landbouskou van Aurora geskitter met hul inskrywings in die Kunste en Handvlyt, asook Leefstyl-afdelings. Die gehalte van die inskrywings getuig van die passie van die dames om dit wat hulle aanpak, goed te doen. Veels geluk aan almal wat deelgeneem het en ook aan die wenners.

 

 

aurora

V.l.n.r: Suret Kennedy, Marinda Mostert (Algehele wenner), Bessie Brand en Marian Coetzee.

 

Post a comment

16 − 1 =