Verkiesing van VLVK-President

 

Verkiesing van VLVK-President

Posted by VLV in Announcements, From the Office 19 May 2017

 

VERKIESING VAN VLVK-PRESIDENT: 

ELECTION OF CWAA PRESIDENT: 

Kandidate: Karien van Schalkwyk en Lynette Martin

 

KARIEN  VAN  SCHALKWYK – Sirkel Namakwaland

 

 

 

1977               Sluit by VLV se nuutgestigte Hantam, Sirkel Namakwaland aan.

1977             Was een van die nege stigterslede en Opvoeding en Kultuursaamroeper.

1991 – 2006 Voorsitter van Hantam en dien mettertyd as taksaamroeper van al die  studierigtings.

1993              Sirkelsaamroeper van Opvoeding en Kultuur:  Sirkel Namakwaland

1995 – 2006 Vise-sirkelpresident:  Namakwaland

2006             Sirkelpresident:  Namakwaland

2007             VLVK- finanskomiteelid

2007 – 2009 VLVK-saamroeper: Opvoeding en Kultuur

2009 – 2014  VLVK-finanskomiteelid

2009 – 2014 VLVK-visepresident

2014 –           Elfde VLVK-president

 

 

 

 

 

 

LYNETTE MARTIN – Sirkel Middelland

 

Getroud met John en het vyf kinders en vier kleinseuns. Sy hou daarvan om kreatief te wees.

1981               Sluit by Summerstrand aan.

1984               Stigterslid van Aqcua en was ses jaar voorsitter.

1989 – 1992  Sirkelsaamroeper Gesondheid

1993 – 1995  Sirkelsekretaris en sirkelsaamroeper Gesondheid

1996 – 1997  Sirkelsaamroeper Naaldwerk en Tuisteskepping

1998 – 2002  Sirkeltesourier

2003 – 2007  Sirkel Middelland se bemarker. ’n Jaarlikse gholfdag-projek vir Sirkel Middelland.

2008 –                        Sirkelpresident Middelland

2008               Bra’s & Beads

Sirkelprojekte: papierplekmatte asook VLVK-temas word op satyn gedruk en teekoppie plekmatjies vir die 85ste VLVK-kongres.

2009               VLVK-finanskomiteelid

2009 – 2014  Huis en Haard-koördineerder.

2012               VLVK-tienerkokkompetisie word in Sirkel Middelland aangebied.

2014 –             VLVK-visepresident

2016               VLVK-kongres te Port Elizabeth

Skakeling met ander organisasies:  Dameskring, Port Elizabeth Kultuurvereniging, VLVK word verteenwoordig by Agri-Oos-Kaap en PE Publisiteitsvereniging.

 

 

 

 

 

Post a comment

20 + one =