Uitnodigings

 

Uitnodigings

Posted by VLV in Alexandria Tak, News 26 Oct 2019

 

Sirkel: Middelland

Tak: Alexandria

Beriggewer: Annalie Roux

Datum: 26 Oktober 2019

 

Tydens die Intertak op Despatch het Anlouise O’Connell ,  voorsitter van Alexandria Tak,die uitnodigings aan die voorsitters van takke Despatch, Carpe Diem, Hanekam en Malmaison oorhandig vir die Intertak 2020.

 

Die tema is “ Christmas in July” en dit sal op18 Julie 2020 aangebied word.

 

Leave a Reply