Uit die boks

 

Uit die boks

Posted by VLV in Langebaan Tak, News 07 Aug 2014

Sirkel: Weskus

Tak: Langebaan

Studierigting: Leefstyl

Beriggewer: Charlotta van Eeden

Datum: 6 Augustus 2014

 

Die Leefstyldames dink uit die “box” en bied ‘n vergadering met ‘n verskil aan. Estelle du Plessis stel drie sprekers bekend en hulle deel verskillende vaardighede met die lede.

 

DSCN0553

Anita du Toit (vorige eienaar van ‘n boetiek) deel met ons verskillende maniere van serpe vou en dra.

 

DSCN0545

Isabel Radyn (eienaar van Habby Galore handwerkwinkel) deel met ons die nuutste naaldwerk hulpmiddels en wolle.

 

DSCN0572

Aletta Heydenrych  (een van ons VLV-dames) deel hekeltegnieke met die vergadering.

 

DSCN0541

Inskrywing: Tafellandskap

Post a comment

3 × 5 =