Trauma

 

Trauma

Posted by VLV in Paarl Aandtak 16 Apr 2015

Sirkel:  Paarl

Tak:  Paarl Aand

Portefeulje:  Opvoeding & Kultuur

Beriggewer:  Una Engelbrecht

Datum:  16 April 2015

 

Hester Visagie, bestuurder van Huis Vergenoegd in die Paarl, is die spreker oor trauma. Sy vertel besielend en inspirerend van haar eie pad met trauma en noem die volgende punte wat sy onontbeerlik gevind het:

 

  • Kyk die werklikheid in die oë.
  • Moenie toelaat dat depressie by die deur inkom nie; wees altyd positief.
  • Gaan vir sielkundige ondersteuning.
  • Lê reëls neer. Sorg vir me time.
  • Leef 1 dag op ‘n slag.
  • Laat ander mense toe om jou te help.
  • Reik uit na mense in soortgelyke omstandighede.
  • Sluit aan by ‘n ondersteuningsgroep.
  • Beoefen ‘n stokperdjie.
  • Fokus op dit wat jy het en nie op dit wat jy nie het nie.

 

 

Webwerf

Agter v.l.n.r. Tertia Swartz, Hetta van der Merwe (voors.), Stella Mullineux, Margie du Plessis, Hester Visagie (spreker)

Voor v.l.n.r. Sura Swart, Elzette Coetzer (sameroeper)

 

Post a comment

two × two =