Tot in Vanderkloof vir Konferensie

 

Tot in Vanderkloof vir Konferensie

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 11 Mar 2012

Petrusville was die gasvroutak van Sirkel Noord-Karoo se Konferensie, maar hulle het dit op Vanderkloof aangebied. Hier is hulle besig om ‘n nommer te lewer tydens die Konferensie.

Links voor sit: Alta Waldeck, voorsitter van Petrusville VLV en regs voor sit Frances Herholdt van Petrusville, sirkelsaamroeper van Gesondheid.

Mev. Sandra Nolte, uittredende Sirkelpresident van Sirkel Noord-Karoo, steek die kenteken vir haar opvolger, mev. Sunel Jansen van Rensburg, voorsitter van Britstown VLV aan.

Links voor: mev. Elize Perrin, voorsitter van Victoria-Wes VLV, ontvang ‘n prys tydens die prysuitdeling van die VLVK-president, mev. Erika Lubbe. Die sirkelsekretaris, mev. Renée Louw van Murraysburg, staan middel agter.

Sirkelpresident van Sirkel Noord-Karoo lewer haar Presidentsrede.

Emerentia Pretoruis, Hannie Pretoruis, Mariana Behreus, Juanita Du Plessis.

Afgevaardigdes van Britstown VLV, LNR Wilma Strauss, derde pryswenner van die VLVK-boerderyvennootkompetisie 2011; Ideka Visser en Michelle Jansen van Rensburg, sirkelsaamroeper van Landbou en Tuinbou.

Die VLVK-erepresident, mev. Ronella Rademeyer, is as Sirkel Noord-Karoo se dankie-persoon vir 2012 vereer.

Post a comment

12 + 5 =