Tea@Ascot

 

Tea@Ascot

Posted by VLV in Langebaan Tak, News 30 Nov 2017

Sirkel: Weskus

Tak: Langebaan

Beriggewer: Yvonne Neethling

Datum: 29 November 2017

 

 

Op 29 November 2017 was die afsluiting van Langebaantak vir 2017. Almal was gevra om Swart en Wit aan te trek vir die besoek aan ASCOT!

Hillary het al die bedankings, toekennings,100% teenwoordigheids-sertifikate en prysgeld uitgedeel,

Die sameroepers onder die leiding van Hennah Greeff het gesorg vir die vertoning van “My Fair Lady”.Lekker koek en tee is daarna geniet.

 

Kuier gesellig

 

 Kuier Gesellig

 


Die voorportaal

 


 

 

 

 

Hillary ons voorsitter

 

 

 

 

 

Deel van die prysuitdeling.

 

Al die deelnemers van “My Fair Lady”

 

Post a comment

9 + 9 =