Takstigting

 

Takstigting

Posted by VLV in Carpe DiemTak, News 08 Aug 2014

Sirkel Middelland

Tak: Uitenhage-Oggend

Beriggewer: Marietjie van der Walt

Datum: 7 Augustus 2014

 

IMG_9866_edited-1

Lynette en Marietjie lag oor ‘n lekker grappie!

 

Op die aand van 7 Augustus is ‘n nuwe tak, Uitenhage-Oggend, gebore.  Die geselligheid is op luisterryke wyse gevier en Sirkelpresident, Lynette Martin, het die takstigting waargeneem.  Agtien nuwe lede was teenwoordig en van die omliggende sustertakke takke van Port Elizabeth, was Acqua, Hercula en Kraggakamma, asook Despatch teenwoordig.

 

IMG_9850

Annalie wys een van haar mooi Tunisiese hekelwerk-artikels.

 

Annalie Hechter het haar pragtige Tunisiese hekelwerk uitgestal en meer daarvan vertel, terwyl Aneen de Jongh vir ons ‘n demonstrasie van blommerangskikkings  gegee het.

 

IMG_9881

Een van Aneen se skeppings.

 

IMG_9897

René, Karen, Martinique,Francis, Maureen,Elsje,Hesna, Marie en Sylvia.

 

IMG_9895

Debbie,Amanda, Junita, Veronica, Annalie, Elmarie, Anien en Daniëlle.

 

IMG_9886_edited-1

Laurinda, Cathy, Mariëtte, Marietjie, Christina, Joey en voor sit Noelise.

 

IMG_9870

Lynette wys die 42 KANSA-breiblokke wat een van die nuwe lede, Janet Swanepoel, gebrei het.

Post a comment

twelve + 14 =