Suidelike Afrika Areakonferensie van die WBPV

 

Suidelike Afrika Areakonferensie van die WBPV

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 20 Oct 2017

Datum: 19 Oktober 2017

 

Mev Karien van Schalkwyk, VLVK-president, het die Suidelike Afrika Areakonferensie in Johannesburg bygewoon vanaf 17 – 19 Oktober 2017.

 

Elke organisasie teenwoordig het ‘n teenwoordigheidsertifikaat ontvang. Mev van Schalkwyk saam met mev Ruth Shanks, President WBPV, wat die sertifikate oorhandig het.

 

 

Die afgevaardigdes leer vinger- en armbrei.

 

‘n Volledige verslag oor die Konferensie volg binnekort.

Post a comment

six + ten =