SUID OOSKUS SIRKELDAG

 

SUID OOSKUS SIRKELDAG

Posted by VLV in Humansdorp Tak, News 27 Aug 2009

Die Sirkeldag van die VLV Suid Ooskus was aangebied deur Humansdorp Tak. Nege lede van nege takke het dit bygewoon. Humansdorp tak het ‘n jeugkompetisie aangebied om die VLV projek vir 2009, Ons Aarde, Ons Verantwoordelikheid te illustreer. Vier skole het deelgeneem en 7 pryse is oorhandig.

Post a comment

seventeen − 6 =