Stap vir KANSA

 

Stap vir KANSA

Posted by VLV in Moorreesburg, News 09 Mar 2014

Sirkel: Weskus

Tak: Moorreesburg

Beriggewer:  Martelize Britz

Datum: 08/03/14

 

Ons tak het deurnag gestap by Swartland KANSA se Relay For life. Daar was ‘n span van 15 vroue wat deelgeneem het.  Die geleentheid dien sommer ook as ons tak se ACWW “Women walk the world”.

Links is Suretha Fourie, Martie du Plooy, Denise Bester (voorsitter) en Elna Slabbert.  Moeg, maar baie trots!

Post a comment

19 − five =