So ry die trein

 

So ry die trein

Posted by VLV in Diepkloof Tak, News 29 Nov 2017

Sirkel: SWD

Tak: Diepkloof

Beriggewer: Ina van der Veen

Datum: 28 November 2017

 

Vir ons afsluiting ry ons met die Diaz Express treintjie van Groot-Brakstasie tot by Maalgate, waar ons piekniek hou en weer terug.

 

Almal het ‘n bordjie eetgoed gebring en ons het die middag baie geniet.

 

Die treintjie

 

Almal hou lekker saam piekniek.

 

Post a comment

13 − nine =