Snoesige voete

 

Snoesige voete

Posted by VLV in Goodwood Tak, News 23 May 2014

Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 22 Mei 2014

Die lede het gebrei – slaapsokkies, slaapsokkies en nogmaals slaapsokkies!

Goodwood se lede het besluit om te sorg dat al die senior burgers van ons omgewing hierdie winter lekker warm voete gaan hê en 151 pare slaapsokkies gebrei. Ons het gesorg dat Protea, ‘n tehuis vir bejaardes in Goodwood, se inwoners warm gaan slaap.

Ons voorsitter, Wenda Preuss, by een van die inwoners.

Feesia Marais, Marie-Louise Vickerman, Mara Binnedel, Wenda Preuss en Enola Venter.

Post a comment

6 − three =