Snoei rose 1,2,3

 

Snoei rose 1,2,3

Posted by VLV in Willowmore Tak 28 Jul 2015

Sirkel:  Middelland

Tak:  Willowmore

Portefeulje:  Landbou

Beriggewer:  Adriana Theunissen

Datum:  28 Julie 2015

 

 

11755648_1470175959969671_2676526645666509526_n (Custom)

Ewald Loock

 

 

Mnr Ewald Loock, plaaslike Burgermeester van Willowmore, het vir die dames ‘n vinnige 1, 2, 3 stappe kom leer om rose te snoei. Met sy pittige sêgoed het die dames verseker ‘n paar wyshede opgedoen.  Die roos moet aan die einde van ‘n snoei ‘n tipe “kelk” vorm met 3 definitiewe lote.  Twee liniaal lengtes is ‘n goeie hoogte waar bome gesnoei word.  Mnr Loock gee ook inligting oor verskillende roostipes.

 

 

11813279_1470176079969659_765194685647438535_n (Custom)

Siebert Vermaak

 

 

Jonathan Vermaak en Siebert Baartman van die Belly Deli in Willowmore het vir die dames die al oorbekende “Carpatio” kom voorsit met “capers” en ekstrakte om smake uit te bring.

 

 

Vir hoofgereg het hulle ‘n heel koedoe filet voorgesit met vars baba wortels, “rosti” en ‘n ongelooflike groen pepersous.

 

 

Christine van Eyssen, ‘n lid, het ongelooflike sang gelewer uit Sound of Music

 

 

11214244_1470177949969472_7156440347832081165_n (Custom)

Jackie Barnardt

 

 

Dames modelleer bokhaarprodukte wat plaaslik in Bonato te koop is.

 

 

 

Post a comment

14 − 9 =