Smullekker

 

Smullekker

Posted by VLV in Citrusdal Tak, News 01 Jun 2014

Sirkel: Weskus
Tak: Citrusdal
Beriggewer: Jolien Mouton
Datum: 30 Mei 2014

Op Vrydag, 30 Mei,  het ons 'n snoekbraai-wegneemete gehou.  Die ete het bestaan uit 'n porsie gebraaide snoek, tuisgebakte brood met korrelkonfyt en botter, oondgebraaide patat en gebakte poeding met vla.  200 kaartjies is verkoop.

Op Vrydag, 30 Mei, het ons ‘n snoekbraai-wegneemete gehou. Die ete het bestaan uit ‘n porsie gebraaide snoek, tuisgebakte brood met korrelkonfyt en botter, oondgebraaide patat en gebakte poeding met vla. 200 kaartjies is verkoop.

Post a comment

eighteen − eight =