Slim met Google

 

Slim met Google

Posted by VLV in Hopefield Tak, News 18 Jun 2014

Sirkel: Weskus
Tak: Hopefield
Portefeulje: Opvoeding &Kultuur
Beriggewer: Elna Slabber
Datum:17/06/14

Ons tak het weereens ‘n baie leersame rekenaargeletterdheidsklas by mnr Hannes de Beer van Hoërskool Hopefield bygewoon. Hy het gereël dat dogters van die skool ons behulpsaam kan wees. Hy het ons veral gehelp om meer gemaklik te Google en gewys hoe die wêreld vir ons kan klein word, want elkeen kon soek waarin jy belangstel.

Vreugde by Zelda nadat sy soveel meer weet.

Vreugde by Zelda nadat sy soveel meer weet.

'n Soveel meer tevrede Dianne lag oor dit wat sy nou weet.

‘n Soveel meer tevrede Dianne lag oor dit wat sy nou weet.

Sophie Rust en Anita Cronjé was ook baie tevrede nadat ons die klas bygewoon het.

Sophie Rust en Anita Cronjé was ook baie tevrede nadat ons die klas bygewoon het.

Post a comment

11 − six =