Skrywer van Misdaadverhale

 

Skrywer van Misdaadverhale

Posted by VLV in Panorama Tak 12 Mar 2015

Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Panorama

Portefeulje:  Opvoeding en Kultuur

Beriggewer:  Darena Anderson

Datum:  12 Maart 2015

 

panorama (Custom)                                                 panorama1 (Custom)

 

Martin Steyn, die skrywer van die boeke Donkerspoor en Skuldig, het die lede kom toespreek rondom die navorsing wat hy gedoen het met die skryf van die boeke.

 

Op universiteit was Martin se hoofvakke sielkunde en kriminologie.  Na sy honneurs het hy Suid Afrikaanse reeksmoordenaars en geweldsmisdade bestudeer en sewe ware misdaadverhale aan die ‘Crime Library’, ‘n ‘Court TV’-webwerf, verkoop.

 

panorama2 (Custom)                                                 panorama4 (Custom)

 

Dit was verblydend om te sien dat soveel van die lede se eggenote ook hierdie besondere aand bygewoon het. Een van die lede, Mirika Thiart, het ook haar verjaardag gevier.

 

panorama3 (Custom)

  • martin steyn March 25, 2015 at 5:22 pm / Reply

    Dit was ‘n baie lekker aand – dankie dat julle my genooi het!

Post a comment

13 − 6 =