Skenking aan verskeie skole

 

Skenking aan verskeie skole

Posted by VLV in News, Rocklands Tak 03 Nov 2015

Sirkel: Middelland

Tak: Rocklands

Beriggewer: Gretha Schoeman

Fotograaf: Mavis van Eyk

Datum: November 2015

 

‘n Onbekende donateur het aan Rocklands-tak 3 kartonne geskenk. Elkeen gevul met bykans 500 Always sanitêre doekies – dit is in pakkies van 2 elk verpak met ‘n inligtingsbiljet oor menstruasie.

 

ED1DE504

Hier oorhandig Kwikkie Pretorius & Gretha Schoeman ‘n kartondoos aan Benita Gerber van die Laerskool Ankervas – met die opdrag dat die Lewensoriënteringsonderwyser dit sal benut.

 

Daar is ook soortgelyke dose oorhandig aan die St Albans Primêre Skool & Yellowoods Sekondêre Skool.

Post a comment

20 − 14 =