Sirkeldag: Sirkel Paarl

 

Sirkeldag: Sirkel Paarl

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 11 Oct 2019

Sirkel: Paarl

Studierigting: Leefstyl

Beriggewer: Talita Lambrechts

Datum: 10 Oktober 2019

 

Sirkel Paarl hou ‘n heerlike oggend  saam met Sanger Wilco Louw om hul jaarlikse Sirkeldag te geniet. Hierdie is hul spogoggend waartydens daar elke jaar fondse vir die Sirkel ingesamel word. Ons word ook bederf met pragtige musiek en sang van Wilco Louw en ook ‘n baie oulike Modevertoning van ‘n plaaslike klerewinkel. Die vrou is altyd stylvol en moet haar self met grasie en selfvertroue vertoon.

 

Die oggend word afgesluit met heerlike eetgoed wat deur al die Takke van Paarl Sirkel gemaak is. Almal het baie lekker saamgekuier.

 

                     

 

 

 

                                      

 

 

 

 

Leave a Reply