Sirkel Weskus Konferensie

 

Sirkel Weskus Konferensie

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 06 Mar 2014

Sirkel: Weskus

Beriggewer: Elmarie Cumpsty

Datum: 5 Maart 2014

82ste Konferensie – Weskus Sirkel

5 Maart 2014 – Velddrif Stadsaal

Gasvroutak – Velddrif

Opening – Ds Kotie Kritzinger

Groeteboodskappe word ontvang van verskeie Sirkelpresidente asook mnr Theunis Smit Voorsitter Sandveld Boerevereniging, Burgermeester van Bergrivier Munisipaliteit mnr EB Manuel.

Me Estelle du Plessis lewer haar Presidentsrede – en verslag.

‘n 50 jaar kenteken word deur Me Sinnie Koeglenberg oorhandig aan Me Helene Eigelaar.

Mev. Estelle du Plessis, sirkelpresident, lewer haar jaarverslag.

AANBIEDINGS DEUR SAMEROEPERS

OPENBARE SAKE Lyndon Johnson – Die nuwe verbruikerswet

LANDBOU EN TUINBOU Quartus Laubscher – uile en vlermuise die boer se vennote

 

KUNSTE EN HANDVLYT Jean-Mare Huysamen –  voorlesing – Katrina uit die boek Riana Scheepers

OPVOEDING EN KULTUUR Jeanette Steyn – Verskuif jou grense – Leef ‘n vol lewe

 

GESONDHEID Elmarie Cumpsty – Noodhulp scenario – Wat om te maak tydens ‘n hartaanval.

 

LEEFSTYL Eline Wilson van Moooi Boutique – Geklee vir die winter

SPREKER

Marinda Engelbrecht – Verskuif jou grense

Marinda was ‘n deelnemer aan die Kokkedoor program op Kyknet

Waar le ons grense? Weet wie jy is en waarvoor jy staan en waarin jy glo.

Die volgende punte gebruik sy in haar lewe om haar grense te verskuif:

• Die Huwelik 

• Gewig

• Positiewe gesindheid

• Integriteit

• Lag

• Musiek

• Etenstafel

Jy is goed genoeg om jou grense te verskuif en God is lief vir jou!

Marinda Engelbrecht van “Kokkedoor-faam” word deur Esther Strauss, voorsitter van Clanwilliam tak bedank.

 

SIRKELBESTUUR 2014

President – Estelle du Plessis

Visepresident – Gina Smit

Sekretaris – Muggie du Toit

Tesouriere – Sinnie Koeglenberg

Gesondheid sameroeper – Denise Bester

Opvoeding & Kultuur – Elmarie Cumpsty

Openbare Sake – Ann Meyer

Kunste & Handvlyt – Marlene Dirkse van Schalkwyk

Leefstyl – Henriette Smit

Landbou & Tuinbou – Gina Smit

Prysuitdeling

Die prysuitdeling is deur mevv. Gina Smit en Henriëtte Smit behartig en me. Rosa Lategan het die trofeë oorhandig.

BORDUURWERK :(Schwalmwerk prentjie) Ria Basson-trofee

1ste:   –   2de:      –   3de:  –

MASJIENWERK:  (Tafeloorlegdoek met skadu appliek) Toerien-trofee

1ste:  –                  2de: –  3de:  –

BREIWERK: (Kussingoortreksel met Switserse deurstopwerk) : P Andrag & Seuns-trofee

1ste:Redelinghuys,  2de:Aurora, 3de: Redelinghuys

HEKELWERK : (Inkopiesak in Tunisiese hekelwerk) Wesgraan-trofee

1ste: Langebaan, 2de: Velddrif, 3de: Aurora

WEEFWERK: (Tafelloper)  Weefwerk-beker

1ste:     –    2de:  –   3de:  –

WISSELAFDELING (Knoopwerk – boekmerk) Rae Smit-trofee

1ste: Porterville, 2de:  Aurora, 3de:  –

HANDVLYT: ( mosaic )  Velddrif-trofee

1ste: Langebaan, 2de: Aurora, 3de: Graafwater

KUNS:  ( klei engeltjies )  United-beker

1ste: Velddrif, 2de:Langebaan, 3de:Velddrif

KUNS (Fotografie – Roosknoppie) : Dirkse van Schalkwyk-trofee

1ste: Citrusdal, 2de:Velddrif, 3de:Langebaan

KUNS:  (Woordkuns ) : Muggie du Toit-trofee

1ste: Aurora, 2de: Velddrif, 3de: Velddrif

GEBAK : (Sjokolade bruintjies)Baby Basson-trofee

1ste: Vredenburg, 2de: Porterville , 3de: Clanwilliam

LEKKERS:  (Turkse lekkers)  Hebsiba Richter-trofee

1ste:Clanwilliam, 2de: Piketberg, 3de: Hopefield

PRESERVERING: (Roosblaarjellie)  Hopefield-trofee

1ste: Piketberg, 2de: Clanwilliam, 3de: Graafwater

MIKROGOLF: (Gemmerbrood)  Aurora-trofee

1ste:Aurora 2de: Clanwilliam, 3de: Langebaan

MEESTE PUNTE – HUISVLYT : Rosa Lategan-trofee

1ste:Clanwilliam, 2de:Piketberg, 3de:Aurora

MEESTE PUNTE – HANDWERK : Lambertsbaai-trofee

1ste: Aurora / Redelinghuys 2de:Langebaan, 3de: Porterville/Velddrif

MEESTE PUNTE – KUNS EN HANDVLYT : Louwna Hoving-skild

1ste:Velddrif, 2de: Langebaan, 3de: Graafwater

MEESTE PUNTE – TOTAAL : Porterville-trofee

1ste: Velddrif   2de:Langebaan   3de: Aurora

SERTIFIKAAT van verdienstelikheid

• Redelinghuys

• Graafwater

• Porterville

FLEUR ET SKOEN

1ste: Langebaan, 2de:Graafwater, 3de:Velddrif   

Konferensie 2014 is op ‘n hoë noot afgesluit – konferensiegangers vorm ‘n vriendskapskring en sing Sal ons ou kennisse ooit vergeet.

Dagbesoekers se blou see-sakke.

Konferensiegangers in blou geklee.

Tafelversierings.

Post a comment

seventeen + 7 =