Sirkel Kalahari berei voor vir Konferensie

 

Sirkel Kalahari berei voor vir Konferensie

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 12 Feb 2020

Sirkel: Kalahari

Beriggewer: Carien van Niekerk

Datum: 11 Februarie 2020

 

Vlv Sirkel Kalahari hou 87ste Konferensie op 4 Maart 2020 op Reivilo

 

Ons sien uit na ‘n opwindende Konferensie in Reivilo.  Sprekers wat optree is dr Melodie de Jager. Sy is die stigter van Mind Moves Institute en spesialiseer in die ontwikkeling van voorskoolse kinders tot hul volle potensiaal. William White van Koddedoor-faam, is ook op ons spyskaart. Hy is ‘n restauranteur in Hartswater en was in reeks 3 ingeskryf as ‘n Kinkelkok. Ons ander gas is Marilese Swart van Vryburg. Sy is ‘n oud-VLV lid en gaan met ons gesels vanuit haar gesin se ervaringe met orgaanskenking.

 

Uitnodiging

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Dr Melodie de Jager

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

William White

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Marilese Swart

Leave a Reply