Simposium oor Landbou

 

Simposium oor Landbou

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 21 May 2014

Hier oorhandig  Rina Kotzé, Sirkelpresident van Sirkel Kaapstad, ‘n geskenk van Sirkel Kaapstad aan die VLVK-president, Erika Lubbe, wat ‘n spreker by VLV Strand se simposium oor Landbou in elke huis was.

Mnr Aisie Sinclair het gepraat oor: Die uitvoer van vrugte. Mnr. Geo van Zyl: Die Kaapse Varsproduktemark. Mnr. Willie de Waal: Die Wynbedryf en Organiese wynproduksie. Mnr Henk van Wyk, President Agri Noord-Kaap: Landbou in SA. Marktafel  is gehou deur: Annette Stander, Rina Scheepers.

Mnr Aisie Sinclair het gepraat oor: Die uitvoer van vrugte.
Mnr. Geo van Zyl: Die Kaapse Varsproduktemark.
Mnr. Willie de Waal: Die Wynbedryf en Organiese wynproduksie.
Mnr Henk van Wyk, President Agri Noord-Kaap: Landbou in SA.
Marktafel is gehou deur: Annette Stander, Rina Scheepers.

Die kerksaal was versier met pragtige uitstallings: • Landbou, groente, vrugte: Amelia Louw • Wol: Marianne de Villiers • Wyn:  Leta du Preez • Tafelversierings van vars vrugte, blomme en groente gemaak deur: Erna Kruger en Jossie van Schoor

Die kerksaal was versier met pragtige uitstallings:
• Landbou, groente, vrugte: Amelia Louw
• Wol: Marianne de Villiers
• Wyn: Leta du Preez
• Tafelversierings van vars vrugte, blomme en groente gemaak deur: Erna Kruger en Jossie van Schoor

Post a comment

nine − 2 =