Sement Artikels

 

Sement Artikels

Posted by VLV in Bottelary-Koelenhof Tak 05 May 2015

Sirkel:  Tygerberg

Tak:  Bottelary-Koelenhof

Portefeulje:  Kunste en Handvlyt

Beriggewer:  Franci Albertyn

Datum:  5 Mei 2015

 

 

2 (Custom)

 

 

Terwyl ‘n heerlike bui reën buite uitsak demonstreer Karmelie Thiart (een van die lede) die maak van artikels van Sement asook Hypertufa.

 

 

3 (Custom)

 

 

Hypertufa is ‘n mengsel  van gelyke hoeveelheid sement, sand , “Peat moss” en “Perlite” aangemaak met water. Dit word in ‘n vorm gedruk en gelaat om droog te word.  Pragtige houers, beelde en artikels word gemaak om veral in jou tuin te gebruik.  Dis sterk soos sement,maar baie lig.

 

 

1 (Custom)

Post a comment

2 × one =