Seewier

 

Seewier

Posted by VLV in Wellington Tak 27 Aug 2015

Sirkel:  Paarl

Tak:  Wellington

Portefeulje:  Landbou

Beriggewer:  Juanita Loubser

Datum:  23 Julie 2015

 

 

Paarl tak is so trots op hul landbouers.  As daar nie boere was, het ons nie kos op ons tafel gehad. Landbou en Seevissery is kort –kort in die media oor opstand, stakings en selfs kwotas. Vandag gaan maak die dames ‘n draai by Kelpboerdery of beter bekend as seebamboes. Hierdie lang slymerige en stink juwele van die kus en see is werklik ‘n koraal in hulle midde.

 

 

Adele Geldenhuys van Taurus Chemicals op Gansbaai het al die pad gekom om die dames in te lig oor die oes, kwotas, konsessies en ook bewaring van kelp. Hul besit konsessieregte om kelp te verwerk. Maandeliks moet daar weergegee word hoeveel kelp en wier is geoes, gedroog en waarheen is dit versend. Hul verskaf selfs kelp aan perlemoenplase.

 

 

Bamboes of kelp word met sekels gesny oor die kant van groot rubberbote. Die kelp mag nie langer as 25 cm wees wat gesny word nie, anders word die res van die plant beskadig. As die pype beskadig is, sal dit nie weer kelp verskaf nie en gaan hy vrek. Vyf areas word gedek. Gansbaai lewer die bruin seewier op(Ecklera Maxima) . Dit is taaierig en die algenien word plantaardige gelatien genoem. Die Pype word rou verwerk vir groeihormone vir plante. ’n Stimulant vir boerdery en plante en staan ook bekend as Afri-Kelp. Let wel daar is nog handelsname, maar Afrikelp werk nou saam met Taurus Chemicals. Droë kelpstukkies word gebruik vir bemesting asook by veevoer gevoeg vir aanvullings. Kelp kook ook heerlike konfyt, Dit is iets tussen siterkonfyt en waatlemoenstukke. Let daarop dat jy ‘n permit by die Poskantoor moet kry om op die strand te mag kelp optel vir hierdie resep.

 

 

KELP JAM RECIPE – obtained from Albert & Marie Potgieter – Die Seemeeu

Use golden coloured and healthy looking kelp stipes (±5-7cm thick)

10 kelp stipes of various lengths should be enough for 500gr of prepared rings as well as the jelly

Peel with a vegetable peeler and cut into rings (±2mm widths)

Keep the tougher pieces for the jelly

 

Place 6 lenghts of ± 15cm each (peeled) into a fairly deep container and pour 8 cups cold water in

Leave overnight (± 16 hours) to form the jelly (i.e. slime) which is used in the syrup mixture the next day

 

Place 500gr kelp rings in a pressure cooker and just cover it with cold water

Add 1 ½ level teaspoon salt

Add 3 tablespoons lemon juice

Bring to full pressure and cook for 20 minutes

Let cool immediately and drain, discarding the water

 

Prepare syrup:

5 cups sugar

4 cups water

Cook it together

Do not allow it to boil until all the sugar has dissolved

Boil for about 5 minutes

 

Add the cooked drained kelp and continue boiling for a further 10 minutes

Let cool and refrigerate overnight

 

Add the jelly/slime and other goodies the next day as follows:

 

Drain the refrigerated kelp rings keeping it aside and bring the syrup to the boil, adding the following goodies etc.:

 

4 cups of jelly/slime **

Grated rind of 1 lemon and 1 orange

3 large tablespoons of lemon juice

1 stick of cinnamon

4 whole cloves

2 ½ cm green ginger (as thick as your thumb) sliced very thinly

 

Boil away ¼ of the syrup

Add the kelp rings finishing off at a brisk boil

The syrup does not thicken quiet like jam, but if over boiled the kelp rings will become brownish in colour and will eventually lose taste.

A happy medium must be obtained between the taste of the kelp and the thickness of the syrup.

 

** To measure the jelly/slime, mark the hight of 4 cups water in a jug – it cannot be handled by the cups full

 

 

Rooi seewier(Gelidium pristoides/ amansii) is meer na die Oos-kaap se kus toe en Agar word so verwerk. Dit word naby Oos-Londen verpak en uitgevoer na die Chinese en Japanese market. Dit word ook met die hand geoes van die rotse af. Agar word ook gebruik in kosprodukte soos jellie, lekkers soos Sweety Pies en jelly babies en geblikte vleise. Gaan lees op die verpakking van menigte produkte en vind uit hoe baie word hierdie produk gebruik sonder dat ons bewus was daarvan.

 

 

Bamboes

 

 

 

Koester en bewaar die kuslyn. Moenie met ‘n 4X4 op die strande jaag en baljaar nie. Kyk volgende keer met ander oë na die onwelriekende stukke bruin bamboese en gaan kook jou eie konfyt. Dit is kosbaar.

 

Post a comment

fourteen + 18 =