SAVLU Kongres

 

SAVLU Kongres

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 30 Oct 2018

Geleentheid: SAVLU-kongres

Beriggewer: Karien van Schalkwyk

Datum: 24 Oktober 2018

 

As VLVK-president was ek die afgelope week ‘n eregas in Windhoek by ‘n driejaarlikse SAVLU-kongres met die Namibiese Vrouevereniging as die gasvrou.

Aangeheg is ‘n paar foto’s:

 


Karien van Schalkwyk  saam met die President en van die afgevaardigdes van Vrystaat Vroue Landbou- unie:
v.l.n.r.  Mevv Gerda Pienaar (president), Sarie Knoetze, Karien van Schalkwyk (VLVK-president), en Elsa Brits

 

 Karien van Schalkwyk, VLVK-president, saam met Mev. Tharina Rossel, President van SAVLU.

 

Karien an Schalkwyk, VLVK-president, en Erika Lubbe, VLVK-argivaris, neem deel aan die handvlytdemonstrasie – ons maak kersboomversierings.

 

 

Karien van Schalkwyk en Erika Lubbe saam met SAVLU-lede:
v.l.n.r.:  Mevv Ria Thuynsma [Lephalale], Gerda Prinsloo,VVLU-president, Magdie de Kock, WBPV: Voorsitter Kommunikasie en
Bemarkingskomitee, Karien van Schalkwyk, Erika Lubbe, Sarie Knoetze , Jacobsdal, Elsa Brits, Sasolburg, en Tharina Rossel, President SAVLU.

 

 

Met my terugkoms in die Kaap was ek die gasvrou vir WBPV se Suidelike Afrikastreek se Areapresident, Mev. Mabel Moyo van Zimbabwe, se besoek aan die VLVK-kantoor in Stellenbosch.

 


Mev Mabel Moyo in Jubileumhuis by die oorspronklike swart potjie wat die VLV-embleem inspireer het.

 


Voor Jubileumhuis by VLVK se naambord. Mabel Moyo en Karien van Schalkwyk.

  • Antoinette van Pletzen November 12, 2018 at 8:46 am / Reply

    Kosbare foto’s!!! Dankie vir die deel, en dankie dat jy ons so waardig verteenwoordig, Karien!!!

Post a comment

nineteen − 2 =