Rocklands maak kussings

 

Rocklands maak kussings

Posted by VLV in News, Rocklands Tak 23 Jul 2015

Sirkel:  Middelland
Tak:  Rocklands
Portefeulje:  Kuns en Handvlyt
Beriggewer:  Mavis van Eyk
Datum:  23 Julie 2015

 

 

D2C0331C (Custom)

 

Rocklands  het ‘n werkswinkel gehad en Vicky Lategan het vir die dames gewys hoe om ‘n kussingoortreksel te maak sonder enige stikwerk. Daarna is hulle bederf met heerlike sop en brood.

 

45DBC06D (Custom)

 

Op die foto’s is die dames besig en ook die finale produk.

 

E830B750 (Custom)

 

A0CB5549 (Custom)

Post a comment

6 + 14 =