Rekenaargeletterdheid

 

Rekenaargeletterdheid

Posted by VLV in News 05 May 2015

Sirkel :  SWD

Tak : Diepkloof

Projek : Rekenaar geletterdheid

Beriggewer: Anita Fourie

Datum :  5 Mei 2015

 

Ella van Jaarsveldt, 84 jaar oud, is een van Diepkloof se rekenaargeletterde lede. Sy beskik oor haar eie rekenaar en het vir haar 80ste verjaardag  haar gunsteling resepte getik en laat druk in boekvorm. Elk  van haar kinders en kleinkinders het so n resepteboek tydens haar 80ste verjaardag ontvang.

 

IMG-20140709-00194 (Custom) (2)

 

Ella van Jaarsveld  maak Maxie Barnard touwys op die rekenaar.

Post a comment

20 − 7 =