Redenaarskompetisie

 

Redenaarskompetisie

Posted by VLV in Rocklands Tak 27 Aug 2015

Sirkel:  Middelland.
Tak:  Rocklands.
Portefeulje:  Opvoeding.
Beriggewer:  Mavis van Eyk.
Datum:  27 Augustus 2015.

Dit was die jaarlikse Redenaarskompetisie tussen skole. Gamtoos Vallei, Ankervas en Altona Laerskole het deelgeneem en elke skool moes ook ‘n item lewer. Die kwaliteit van die optredes was puik. Die kinders het ongelooflik baie selfvertroue. Die onderwerp waaroor geredeneer is, was: WAT IS DIE WERKLIKE IMPAK VAN DIE SOSIALE MEDIA OP VANDAG SE LEWE.

 

Wenner van die redenaarskompetisie was Amecia Maarman van Altona Laerskool. Wenner van die
item wat gelewer is, was Bonique Solaan van Gamtoos Vallei Laerskool.  Elsabet Louw het die pryse oorhandig. Elke deelnemer en onderwyser wat teenwoordig was het ‘n geskenkpakkie gekry.

 

7F46D3AE (Custom)
Bonique Solaan van Gamtoosvallei Laerskool. Elsabet Louw oorhandig die pryse.

 

5D25E4A0 (Custom)

Bonique Solaan

 

27A45C21 (Custom)

Amecia Maarman van Altona Laerskool

Post a comment

7 + four =