Raak vaardig met die pen. . .

 

Raak vaardig met die pen. . .

Posted by VLV in Announcements, Huis en Haard 27 Sep 2011

Christel Steenkamp het vir ons inligting en wenke gestuur vir die skryf van ‘n berig/nuusbrief vir Huis en Haard. Die wenke en inligting kan ook deur die WW-beriggewers gebruik word.

 

Kontak Christel gerus as jy ‘n navraag het. Sy het ook kontak met ‘n gepubliseerde Afrikaanse skrywer wie bereid is om bydraes te proeflees, sou beriggewers eers hul vaardighede wil toets voor hulle bydraes aan die H&H/WW stuur.

 

Die Taboelys is deur Sobeth Jordaan, van Volksblad, opgestel en as vergunning deur die Kontrei-redakteur, Siska Martin, aan Christel verskaf ten einde die skryfvaardighede van ons lede te bevorder.

Post a comment

11 − eleven =