Prikkel die reuksintuie

 

Prikkel die reuksintuie

Posted by VLV in Diepkloof Tak, News 27 Jul 2017

 

Sirkel : Swd

Tak : Diepkloof

Portefeulje : Gesondheid

Beriggewer: Anita Fourie

Datum : 26 Julie 2017

 

DIepkloof tak was bevoorreg om toegespreek te word deur niemand anders as, Marné Cassell, area bestuurder  vir Clarins SA en Clarins  “group of  fragrance”, vir die Ooskaap.  Ons het die wêreld van Thierry Mugler parfuum verken.  Die Angel parfuum was  verken deur dit te visualiseer, proe en dan die fasette te leer waaruit die parfuum bestaan.  Die volgende  parfuum is getoets .  Celestial  facet-   diè parfuum het ‘n mint koel reuk . Ons moes ons oë toemaak en die mint lekker wat verskaf was, eet. Die mint reuk in die parfuum het sterk na vore  gekom. Delicious facet het n sjokolade reuk en Voluptuous facet – n karamel fudge reuk. Die drie reuke word vermeng tot angel parfuum. Marné het n passie vir haar werk en sy het ons so betower dat ons elkeen die geure met die smaak van die lekker kon vereenselwig.

 

Die gesellige vergadering is afgesluit met heerlik eetgoed en n drink dingetjie.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Marné Cassel oorhandig aan Luelza Barnard die geskenk wat sy gewen het.

 

 

 

 

 

Tak voorsitter, Gina Theron, Marné en Gesondheid Saamroeper, Dorothy Robertson

 

Post a comment

1 × 1 =