Presidensiële kuier

 

Presidensiële kuier

Posted by VLV in Announcements, Gebeurlikhede 08 Aug 2014

VLVK-president, Erika Lubbe, hier saam met die President van die Vroue Landbou Unie Noord, Leanda le Cornu. Leanda en haar gesin het vakansie gehou in die Strand, terwyl Erika in Hoofkantoor was. Erika het haar genooi om ons pragtige Jubileumhuis te besoek en die VLVK-tekstielmuseum te besigtig!

Post a comment

seventeen − fourteen =