Poskantoor tydelik gesluit

 

Poskantoor tydelik gesluit

Posted by VLV in Announcements, From the Office 20 May 2018

 

Datum: 20 Mei 2018

 

 

Hoofkantoor het tans probleme met Stellenbosch se poskantoor. Dit het skielik toegemaak, want hul is op soek na ‘n nuwe perseel. Alle posstukke word verwys na Matieland Poskantoor by die Neelsie wat nie als kan hanteer nie. Posstukke raak weg en dit is net chaos.

 

Mev Van Schalkwyk het gevra dat, indien moontlik, VLV-lede en Takke nie enige posstukke na die Hookantoor moet pos nie. Stuur liewers ‘n e-pos na die Kantoor, asseblief. Sodra die probleem opgelos is, sal die Takke in kennis gestel word.

 

 

Post a comment

twenty + twelve =