Posadres: Kunste en Handvlytartikels

 

Posadres: Kunste en Handvlytartikels

Posted by VLV in Kunste & Handvlyt, News 22 Feb 2020

 

Studierigting: Kunste en Handvlyt

Beriggewer: Rienie Lüdick

Datum: 21 Februarie 2020

 

 

Wat betref die Kuns en Handvlyt artikels, dit moet voor of op die31ste Mei 2020 by my wees. Laat weet asb dadelik vir Lanita as die pakkie oppad is.

 

Die volgende aflewerings adresse kan gebruik word.

 

Pos Aflewering                                               POSTNET

Me Lanita Marais                                           Me Lanita Marais

Posbus 192                                                      Postnet Great White Junction

Gansbaai                                                          Gansbaai

7220                                                                  Kontak No: 083 651 1965

Kontak No: 083 651 1965

             

Kourier Aflewering:

Me Lanita Marias

No 1 Industrie Sirkel

Gansbaai Industrieël

Gansbaai

7220

Kontak No: 083 651 1965

 

As julle van “Pep Stores” se aflewering  wil gebruik maak (die goedkoopste huidiglik)

Me Lanita Marais

Pep Stores / 6750 (Baie belangrik)

Great White Junction

Gansbaai

Kontak No: 083 651 1965 –

Sodra die pakkie ingegee word by Pep, sal julle ‘n sms kry met ‘n no (Tracking besonderhede)

Waneer die Pakkie in Gansbaai aankom, gaan Pep julle weer ‘n sms stuur met ‘n no, wat julle dan aan Lanita moet stuur. Sy moet die  besonderhede kry anders kan sy nie die pakkie gaan  afhaal nie.

 

Baie dankie by voorbaat vir julle samewerking

 

Rienie Lüdick

Kontak No: 081 443 8248 of 028 38 41170

  • Elize Knoetze March 5, 2020 at 7:08 am / Reply

    Dankie. Word so deurgegee na die takke.

    Groete
    Elize Knoetze
    Sameroeper Kunste en Handvlyt
    Sirkel Weskus

Leave a Reply