Porterville presteer

 

Porterville presteer

Posted by VLV in News, Porterville Tak 08 Sep 2017

Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Portefeulje:  Landbou & Tuinbou

Beriggewer:  Louwna Hoving

Datum:  7 September 2017

 

VLV PORTERVILLE PRESTEER BY DIE VROUE LANDBOUVERENIGING VAN KAAPLAND SE KONGRES

 

Die Tak het gekwalifiseer vir 10 kompetisie-inskrywings by die jaarlikse VLV-Kaapland-kongres wat op 17 Augustus by Club Mykanos, Langebaan  plaasgevind het.  Drie trofeë is verower vir ‘n eerste plek vir Breiwerk (Langbeensokkies vir ‘n tiener), tweede plek vir Fotografie (Historiese gebou) en derde plek vir die Wisselafdelingartikel (Kloskantboekmerk), asook die Kallie Liebenbergskild vir bydrae vir die VLV-beeld.

 

Foto vlnr:  Hessie Kühl (Fotografie);  Eleanore Grobbelaar (Breiwerk);  Mary-Ann van Schalkwyk (Voorsitter) en Zabetha Albertyn (Wisselafdeling)

 

Post a comment

fourteen − ten =