Porterville hou hul afsluiting

 

Porterville hou hul afsluiting

Posted by VLV in News, Porterville Tak 03 Nov 2017

Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Beriggewer:  Louwna Hoving

Datum:  2 November 2017

 

Geheime vriendinne herken mekaar aan hul kleredrag by jaarlikse afsluiting

 

 

‘n Baie gesellige afsluiting van die jaar se aktiwiteite was moontlik gemaak deurdat lede verskillende beroep- of karaktervoorstellings gedoen het wat die lagspiere geprikkel het.

 

Groepfoto:  Louwna Hoving (Elektrisiën), Mary-Ann van Schalkwyk (Non), Zabetha Albertyn (Bruid), Ray Wilton (Prostituut), Joey Bothma (Lappop), Joey Koen (Ruimteman), Toelie Kalis (Rooikappie), Gina de Beer (Batman), Milda Lambrechts (Heks), Anneke Smuts (Rower)

 

 

 

 

Anneke Smuts (Rower) en Hessie Kühl (Posman)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Emelda Cruywagen (Verwer) en Lana du Plessis (Vader Krismis)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die saal was getooi met ‘n kersfeestema.

 

Tafelversiering

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die Kersseremonie, Vriendskapskers en Internasionale gebed, is deur ‘n erelid, Ena Cruywagen gedoen.  Sy het by die geleentheid haar 60-jaar-kenteken ontvang en was sedert 1964 deel van die Takbestuur, waarvan 16 jaar as Voorsitter. Sy was tot 2017 nog deel van die Bestuur.

 

 

Ena Cruywagen

 

 

 

 

 

 

Die diensjaarkentekens is oorhandig aan Helene Treurnicht (10 jaar), Elzabé Esterhuyse (15 jaar), Louwna Hoving (45 jaar), Helena Liebenberg (55 jaar) en Ena Cruywagen (60 jaar).

Die kentekens is oorhandig deur Mary-Ann van Schalkwyk, Voorsitter.

 

 

 

Die trofeë vir die kompetisiewenners is oorhandig deur Mary-Ann van Schalkwyk, Voorsitter.

 

 Mary-Ann van Schalkwyk en Hessie Kühl (Fotografie)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mary-Ann van Schalkwyk en Anneke Smuts (Handvlyt)

 

 

 

 

 Emelda Cruywagen en Nicolene van der Merwe (deel die Mikrogolftrofee) en Mary-Ann van Schalkwyk

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mary-Ann van Schalkwyk en Lydia Liebenberg (Gebak, Handwerk, Lekkers en Preservering)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mary-Ann van Schalkwyk en Lydia Liebenberg (Meeste punte in Totaal)

 

Post a comment

2 × two =