Plant ‘n boom

 

Plant ‘n boom

Posted by Natania Schmidt in Citrusdal Tak, News 20 Sep 2013

Sirkel:  Weskus
Tak: Citrusdal
Portefeulje:  Landbou en Tuinbou
Beriggewer: Jolien Mouton
Datum: 19 September 2013

 

Om Boomplantdag te vier het Citrusdal tak ‘n Wildepruimboom by ons plaaslike hoërskool, Cederberg Akademie, geplant.  Op die foto is Sannie Laing, Joan Mouton en Jolien Mouton namens VLV saam met mnr. Chester Davids, skoolhoof en die skool se tuinier.

 

c1

Post a comment