Partytjiepret

 

Partytjiepret

Posted by VLV in Goodwood Tak 21 Apr 2015

Sirkel:  Tygerberg
Tak:  Goodwood
Portefeulje:  Handvlyt
Beriggewer:  Alet Colyn
Datum:     21 April 2015
 

P1040010

Dee Drummer en Martie Beneke.

 

Die sameroeper, Martie Beneke en Dee Drummer het gewone papdose in die wonderlikste geskenkdose omgetower.  Dit word met, verkieslik materiaalverf, geverf en dan skop die kreatiwiteit in!

 

P1040011

Die allermooiste geskenkdose.

 

P1040012

Die partytjietafel. Elke lid het ook ‘n pragtige, handgemaakte geskenk ontvang.

 
Tydens elke maandvergadering word die dames met hul verjaardae geluk gewens.  Aletta vd Merwe doen baie moeite deur ‘n plakkaat met die verjaardagsteen en -blom te maak.  Hierdie maand is die diamantdames aan die beurt en elkeen wys met trots haar diamant –
hoe groot of klein ookal!

 

P1040014
Lnr – Lettie Hoffman, Aletta vd Merwe, Rose Heyne en Elizabeth Erasmus.

Post a comment

four + twenty =