Paarl Aand tak sluit af

 

Paarl Aand tak sluit af

Posted by VLV in Paarl Aandtak 22 Nov 2014
Sirkel: Paarl
Tak: Paarl Aand
Portefeulje: NVT
Beriggewer: Una Engelbrecht
Datum: 22 Nov. 2014
Ashanti is geleu00EB in Klein Drakenstein, Paarl
Ashanti is geleë in Klein Drakenstein.  Die afsluiting is daar gehou.
Daar is heerlik gekuier buite op die stoep van Cafu00E9 Arez.  V.l.n.r. Danele Ferreira, Una Engelbrecht, Hetta van der Merwe, Martell  Swart, Amarie le Roux, Tersia Pretorius, Daleen de Jager
Daar is heerlik gekuier buite op die stoep.
Die meer op die Ashanti-landgoed is 'n oase van rustige  natuurskoon
Die meer op die landgoed is ‘n oase van rustige natuurskoon.
Elzette Coetzer is verheug oor haar uitruilgeskenk
Elzette Coetzer is verheug oor haar uitruilgeskenk.
Geretha Brand het  'n knope vir 5 jaar lidmaatskap  ontvang
Geretha Brand ontvang haar 5 jaar knopie.
Sekr. Una Engelbrecht bedank voors. Hetta van der Merwe  vir haar leiding van die jaar
Sekretaresse, Una Engelbrecht, bedank die voorsitster, Hetta van der Merwe.
V.l.n.r. Stella Mullineux, Alta Bester, Christina  Kuiler
Stella Mullineux, Alta Bester, Christina kuiler

Post a comment

nine − 7 =