Operasie skoonmaak

 

Operasie skoonmaak

Posted by VLV in Klein Brakrivier Tak, News 12 Feb 2020

Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Studierigting: Openbare Sake

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: 11 Februarie 2020

 

 

Vlytige dames van die Kleinbrak-tak het saamgestaan om die Reebok Gemeenskapsaal se kombuis skoon te maak:

 

(Van links na regs) Suzette, Suzanne, Hester, Cecilia en Lynette.

Wel gedaan dames!

 

Leave a Reply