Sirkel: Kalahari

Tak: Vryburg

Studierigting: Opvoeding

Beriggewer: Nellie Viljoen

Datum: 21 Januarie 2020

 

 

Magda Jacobs spreek VLV Vryburg toe oor die tema: Belê in vroue.:

 

Omhels jou vrouwees, jy is uniek. Sy beklemtoon dat ons moet leef in die wete dat ons aan God behoort. Handhaaf ‘n positiewe gesindheid. Laat die onvergenoegdheid van die verlede agter jou en maak vrede met die hede. Moenie treur oor verlore kanse nie: as ek maar net…

 

 

Leer jou kinders om positief te wees. Vir elke negatiewe gedagte, moet jy aan twee positiewe dinge dink.

 

By die geleentheid is die tak se nuwe banier bekendgestel.

 

 

Esta Twigge en Magda Jacobs

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

VLV Vryburg se nuwe banier