Nuwejaarswense

 

Nuwejaarswense

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 07 Jan 2013

Hold on to what is good
even if it is a handful of earth.
Hold on to what you believe
even if it is a tree which stands by itself.
Hold on to what you must do
even if it is a long way from here.
   Traditional Tewa

 

 

Daarmee welkom in die pragtige nuwe jaar wat vol beloftes en uitdagings voor ons uitgestrek lê! Omskep elke hindernis/probleem/moeilikheid in ‘n geleentheid en laat ons VLVK-droom om VLVK uit te bou en te ontwikkel tot ‘n nog groter organisasie, wat ‘n nog groter verskil in die lede se lewens en in die gemeenskap sal maak, ons inspirasie wees!

 

Nuwejaarsgroete

Erika Lubbe

Post a comment

1 × four =