Nuwe tak

 

Nuwe tak

Posted by VLV in Stellenberg Tak 26 Jan 2015

Sirkel:   Tygerberg

Tak:  Stellenberg

Beriggewer:  Annelene Olivier

Datum:   26 Januarie 2015

 

Joostenberg Vonkelvroue het begin 2015 saamgesmelt met Stellenberg VLV en staan  nou bekend as Stellenberg VLV Vonkelvroue.

 

Met die eerste vergadering van die jaar het die lede ‘n heerlike ken-mekaar-aand gehou waartydens Elmine Moller, Sirkelsameroepster vir Leefstyl , ‘n demonstrasie aangebied het oor die voorbereiding van interessante broodhappies.

 

 

stellenberg 1

Post a comment

5 × 3 =