Nuwe Landboutoep word bekyk

 

Nuwe Landboutoep word bekyk

Posted by VLV in News, Vredendal Tak 23 Aug 2019

Sirkel: Namakwaland

Tak: Vredendal

Portefeulje: Openbare Sake

Beriggewer:   A Beelders

Datum: 22 Augustus 2019

 

Nuwe Landboutoep beloer

 

Meneer Eric van Zyl, voorsitter van Vredendal Landbouvereniging en gasspreker, stel die gaste bekend aan ‘n toep wat hy en sy ouer broer, Willem ontwerp het: “Agri Assistant”.  Dit bied ongelooflike moontlikhede vir landbouprodusente in baie dele van die bedryf. Die toep word nog uitgebrei en behoort binnekort beskikbaar te wees om af te laai. Die vroue is duidelik heel ingenome met dié werk van ‘n plaaslike VLV-vrou se kleinseun.

 

 

 

Leave a Reply