Nuus uit Orania

 

Nuus uit Orania

Posted by VLV in News, Orania Tak 02 Nov 2012

Sirkel:  Noord-Karoo

Tak:  Orania

Portefeulje:  Kunste en Kultuur, Opvoeding en Internasionale dag

Beriggewer:  Carin Reid

Datum: 1 November 2012

 

Kunste en Kultuur:

Die plaaslike balletjuffrou, Uysie Kirsten, se ballerinas het gedurende die week hul eksamen afgelê en ‘n paar van hulle wys vir die VLV dames hul passies.

 

Opvoeding:

Dr. Manie Opperman: Die kultuur van Kinderopvoeding.

Verskillende opvoedingstyle word bespreek, bv. Formele en informele opvoeding, interne opvoeding waar eie tradisies ‘n groot rol speel, partikulêre kultuur, etniese kultuur asook kognitiewe vorming, emosionele vorming, gedragsvorming en Afrika en Westerse kulture.

 

Internasionale dag: Italië

Magda gee interessante inligting oor Italië. Ons sit aan vir ‘n heerlike Italiaanse ete met ‘n verskeidenheid van eg Italiaanse disse en sluit af met koffie/tee en heerlike Italiaanse sjokolade roomkoek.

Post a comment

twenty − 14 =