Nooit te oud om iets te leer nie

 

Nooit te oud om iets te leer nie

Posted by VLV in Despatch Tak, News 24 Jul 2019

Sirkel: Middelland

Tak: Despatch

Studierigting: Opvoeding en Kultuur

Beriggewer: Moniques Büchner

Datum: 25 Julie 2019

 

Eleanor Douglas-Meyer het die lede kom toespreek en ‘n klein werksessie aangebied.

Eleanor studied journalism at Nelson Mandela University and worked at the Herald newspaper for 10 years, traveling around the country doing lifestyle news.  She resigned four years ago to run her own business doing events and do freelance writing as she wanted to spend more time with her son. She runs a blog called JustEllaBella where she reviews products and does crafts showing people how to live a fabulous life on a budget.

Ons het ‘n geskenksakkie van afvallap gemaak en ‘n “pinwheel” van koerantpapier. ‘n Mens is nooit te oud om te leer nie.

Suzette Schoeman het ‘n boekuitstalling gehad met kinderboeke, kookboeke, handvlytboeke en leefstyl- boeke.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Eleanor Douglas-Meyer het vir die dames gewys hoe om ‘n windmeul en ‘n sakkie te maak.

 

 

 

 

 

Daar is fyn gemeet en gepas.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kyk net hoe mooi het hul sakkies gekom.

 

 

 

 

 

 

 

Die dames is baie in hulle skik met die windmeule wat hulle gemaak het.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Suzette  Schoeman het die opening waargeneem.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Die dames het lekker saam gekuier.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wilma Erasmus gee raad.

 

 

 

 

 

Gaste en lede het die aand baie geniet.

 

Pragtige boeke is deur Suzette Schoeman uitgestal

Post a comment