‘n Vrolike afsluiting

 

‘n Vrolike afsluiting

Posted by VLV in News, SIRKEL NUUS 22 Nov 2015

Sirkel: Tygerberg

Beriggewer: Antoinette le Roux

Datum: 21 November 2015

 

Sirkel Tygerberg het hul jaar se aktiwiteite op ‘n hoë noot afgesluit met ‘n Alice in Wonderland-teeparty.

 

By baie kleurvolle en hoogs-versierde tafels het die dames aangesit vir ‘n gesellige kuiertjie.   Die middelstuk was meestal ‘n kunstig-versierde koek met ‘n hele paar verskillende lae.   En die eetgoed was natuurlik uit die boonste rakke.

 

No 2. DSC01697_1_1  No 3. DSC01692_1_1_1

Besondere koeke en middelstukke

 

Almal het hul verbeelding vrye teuels gegee vir die kleredrag volgens die tema:  Queen of Hearts, Mad Hatter, The Red Queen, White Rabbit, Tweedledum and Tweedledee en nog baie ander  –  hulle was almal daar!

 

No 1. Sirkelpresident, Caro Ekermans, as Queen of Hearts_2_1

Caro Ekermans as Queen of Hearts – algehele wenner

 

No 4. Elfrieda Auret as die Red Queen_2_1

Elfrieda Auret as die Red Queen

 

No 5. Sandy Delport en Juliette Tomatos as Tweedledum en Tweedledee_1_1

Sandy Delport en Juliette Tomatos as Tweedledum en Tweedledee

 

No 6.Elsebe Swart as Mad Hatter_1_1

Elsebe Swart as Mad Hatter

 

No 7. Leoni Johnston as die Red Queen_2_1

Leoni Johnston as die Red Queen

 

Post a comment

17 + 3 =