‘n Meesterstuk

 

‘n Meesterstuk

Posted by VLV in Goodwood Tak 22 Sep 2015

Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Portefeulje: Tuisteskepping
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 22 September 2015

 

 
P1040050

 

Op ‘n koel lenteoggend het ‘n saal vol mooi dames hulle verluister aan die kwinkslae van Kokkedoor Leroux van Vuuren.  Hy het ‘n doodgewone rooi fluweelkoek in ‘n meesterstuk omgetower met meringue en spinsuiker.  So tussen die demonstrasie deur het hy sy verhaal van hoop vertel.

 

 

P1040059

Leroux moet so tussen die gesels nog konsentreer om die koek te versier.

 

 

P1040058
Christiaan van der Merwe het nog meer kleur aan die oggend verleen met sy sang.

 

 

P1040060

Wenda Preuss (voorsitter), Leroux van Vuuren, Caro Ekermans    (sirkelpresident) en Alet Colyn (sameroeper).

Post a comment

4 × 2 =