‘n Fees van sjokolade

 

‘n Fees van sjokolade

Posted by VLV in News, Porterville Tak 13 Oct 2017

Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer:  Louwna Hoving

Datum:  12 Oktober 2017

 

UITSTAPPIE NA TULBAGH

 

Die lede woon ‘n interessante demonstrasie van hoe sjokolade gemaak word deur Moniki’s by op die plaas Klipfontein by Tulbagh.  Elkeen kry ook geleentheid om 3 van die 9 verskillende soorte sjokolades te proe.  Ons geniet ook ‘n heerlike middagete in hulle pragtige tuin onder die koeltebome.

 

Daarna het die dames geleentheid gehad om die Rhodes Fabriekswinkel te besoek en ingelegde vrugte en konfyt teen baie billike pryse te bekom.

 

Op pad terug huis toe het ons aangedoen by die Tulbagh Kwekery.

 

Voor vlnr:  Ray Wilton, Debbie Blaber, Carina Mouton, Louna van der Westhuy-zen, Doretha Zandberg, René Hanekom, Alet Steenkamp, Louwna Hoving, Zabetha Albertyn, Helene Treurnicht

Agter vlnr:  Erna la Cock, Joey Bothma, Marelize Stofberg, Hedwig Schoch, Estelle Odendaal, Mary-Ann van Schalkwyk, Mardene Kalis, Henriëtte Stofberg (versteek), Rensa Sieberhagen.

Post a comment

one × five =